Customers reviews
What people say?
It is a perfect destination for a small group of family or friends. Go and enjoy!
Beautiful, rustige, pragtige bosveld. Super netjies en skoon. Ideaal vir enige tyd van die jaar wegbreek. En kinders LOVE dit hier. Pragtige bokkies wat hier rondloop deur die kamp terein. Ons gesin sal Galago vir almal aan beveel.
Jonika Louw